OUR clIENTS WORDs

  • “Yvette! Baie dankie vir die mooiste natuurlike grimering by my troue vir myself, strooimeisies en ma. Ek was BAIE kieskeurig toe ek op 'n MUA moes besluit, maar ongelooflik bly ek kon jou toe vertrou om presies te doen waarvoor ek gevra het. Die klein grimering touch-up pakkie was ekstra spesiaal gewees alhoewel my grimering basies die hele aand gehou het. 

    Ek is ook baie bly dat jy my oorreed het om lashes aan te sit vir die aand!“

    Mari-Louise Kriek

    Kleinkaap Hotel | FEBRUARIE. 2021

  • “Kan nie begin om te sê hoe happy ek was met my bridal make-up nie. Yvette het al my make-up drome waar gemaak en oortref met al haar skills. Jy sal nie verkeerd gaan deur jou vertroue in haar hande te plaas nie. Niks is ooit teveel moeite vir haar nie. 

    Boonop is sy een van die lekkerste mense wat ek ken so jy hoef nie te stres oor “awkward chats” nie.”

    Anje Kaber

    Minas Art Café | Oktober. 2021

  • “Ek kan nie genoeg vir jou en jou span dankie se nie.

    Julle was net incredible. From the start of the day, you were organised, on time so friendly and an absolute gem! I cant believe how beautiful you made me look, and not once did I have to touch up my makeup - not even my lipstick. 

    There were some vendors who were an absolute nightmare to work with, but you just made u for it all by being so incredible. Thank you to Jani for my hair. My bridesmaids also looked like magic! I cannot recommend YRMA enough! Yvette is so warm and kind and actually affordable too! I feel like you undercharged me for the work you did! I rate Yvette 110%!“

    MICHAELA KRUGER

    Ground | April. 2021

  • “Yvette, Almal het my hare en grimering ge-love op ons troue 28 Nov 2020 by Lace on Timber, baie dankie vir jou pragtige werk. Jy werk so mooi,presies en skoon en jy maak ‘n mens sommer dadelik tuis voel. Dankie vir al jou tips and tricks. 

    Ek beveel jou beslis aan! #SaaymanBruilof”

    Monica Saayman

    Lace on Timber | November. 2020

  • “I was lucky enough to have Yvette and her team doing my hair and makeup for my wedding day. The whole team were extremely professional, accommodating, friendly, on time and just went above and beyond.

    Each person in my bridal party had unique hair and makeup that enhanced their own beautiful features. Needless to say, I felt amazing all day and I was so sad to take off my makeup. I still get compliments to this day on how beautiful I looked and you are definitely my go-to for all my hair and makeup up needs.
    All my love“

    Minette van HeerdeN

    LACE ON TIMBER | OCtober. 2021

  • “Eerstens baie dankie vir my, my strooimeisies en my ma’s se grimering en hare met my troue. Dit was regtig stunning en ek het so baie komplimente gekry en ek het so mooi gevoel. Jy het ‘n besonderse talent en ek is so bly ek het jou gekies! 

    Dankie vir die lekker atmosfeer wat julle geskep het – julle was so professioneel, tog easy going en fun. 

    Alles wat mooi is vir jou besigheid!“

    Tertia van Wyk

    Kleinkaap Hotel | Oktober. 2021

  • “Yvette is absolutely phenomenal at makeup! I can’t sing her praises enough. In addition to being the most warm, loving and fun to be around person, she made me feel like I looked the best I ever had on my wedding day. 

    I have happily recommended her to friends and strangers alike and I recommend that you chose her to do your makeup too. 

    I promise you won’t regret it!“

    Ashton Steenekamp

    KleineRijke | April. 2021

  • “Liefste Yvette!! Ongelooflik baie dankie vir al jou moeite en tyd met my grimering en hare vir ons verlowingsfoto’s asook vir die dag met ons troue. Jy is uitstekend in jou werk en weet presies wat werk en weet presies wat werk by wie. 

    Ek het na jou toe gekom met foto’s en idees van wat ek wil doen en jy het my verwagtinge oortref. 

    Duisende dankies!“

    Vinita le Corneu

    GREENHOUSE CAFÉ | JUNIE. 2021

  • “Ek kan vir Yvette van YRMA vir elkeen aanbeveel. Vir iemand wat skaam en verkies om "agter die skerms" te bly, het Yvette my as die mooiste bruid laat voel - vol selfvertroue, natuurlik en die belangrikste vir my soos myself.

    Weereens baie dankie Yvette.

    Ek wens ek kan elke dag so voel en lyk soos wat jy my laat voel en lyk het.“

    Belinda Naude

    BELL & BLOSSOM | AUGUSTUS. 2021

  • “Yvette did my make up for my wedding day and she did a phenomenal job. I absolutely loved her work! She made me look stunning for our special day and the look was natural just I wanted. 

    She was professional and kind and SO SUPER organized!!! 
    Which is totally my kinda thing!!! She danced with me, cried with me, laughed with me but most important listened to me. She kept me totally calm, cool and collect on the big day and every bride needs that! 

    Every bride needs an Yvette! Anyone that hires her is in good hands!“

    Paige Lowers

    Ground | Oktober. 2021

  • “Beste Yvette - Dankie vir al jou moeite op my spesiale dag. Jy het my regtig SO mooi laat voel en jou talent is 'n regte blessing. 

    Ek sal nooit genoeg vir jou kan dankie se nie.“

    Este de Villiers

    KleineRijke | Desember. 2021

  • “Liewe Yvette - baie dankie vir my beautiful makeup. 

    Ek was absoluut mal daaroor gewees en het die hele aand so stunning gevoel.“

    Clarize Coetzee

    Moonshot Cafe | Februarie. 2022

© COPYRIGHT 2021 YVETTE RAUTENBACH MAKEUP ARTISTRY. ALL RIGHTS RESERVED | WEBSITE DESIGN BY GRAPHIX STUDIO DESIGN AGENCY
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram